Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Net die alleroudste Patriarg is toegelaat om die Naam van God eenmaal per jaar uit te spreek, maar net op `n plek wat andersins vir niemand toeganklik is nie; en op dié dag wanneer die naam uitgespreek word, moet die hele volk wat aan hierdie leer behoort, vanaf die opgang van die son tot sononder op hulle aangesigte lê en mag nóg spys, nóg enige vloeistof inneem nie. – Die Aarde, Hoofstuk 76, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar