Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

[74.6] Die tropiese lande is bekend daarvoor dat daar aansienlik meer gras groei as lande met `n gematigde klimaat waar die Christelike vlag meestal waai; daarom kan ons ook verseker wees dat ons juis in tropiese lande `n oorvloed hooi sal vind, en daarom sal ons onsself in hierdie opsig tot die ander inwoners van die aarde wend.

Die Jode vanuit `n geestelike opsig

[74.7] Naaste aan die groot verskeidenheid Christelike sektes, lewe die Jode verspreid oor die hele wêreld; hulle kan vergelyk word met daardie speksnitte wat die kokke gebruik om maer wildsvleis te spek. Netso is allerlei mense, wat meestal baie maer wildsvleis is, ook op die hele aarde met Jode deurspek.

[74.8] Jode vergelyk meestal met varke, vir wie die mense orals `n bietjie spek laat groei, sodat, wanneer die maer jare kom, hulle hulself weer van die goue en silwer vet van die Jode kan laat deurspek.

Desktop Kommentaar