Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Hulle loof net werke en dade van mense met mag, vir wie dit maklik is om die kritikusse deur baie gevoelige middele aan te keer. Daarom spoeg hierdie skellustige wêreldwyses meer gal oor diegene, by wie hulle nie vir `n pak slae hoef bang te wees nie, waarom dit nodig is om hulle eselbekke soveel as moontlik vooraf toe te stop en onder andere in sodanige boodskap ook `n bietjie hooi by te meng, sodat hierdie arme diere ook iets het om te vreet. – Die Aarde, Hoofstuk 74, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar