Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Die sogenaamde “kritikusse” van beroep moet mos alles kritiseer en besnuffel en skel; want dit is mense wat van skel lewe, en omdat die wêreld tans baie eerder, en met groot oplettendheid, skelwoorde as prysing lees, is hierdie bose eienskap van die wêreld `n baie besonderse kragtige hefboom, om kritikusse te lei sodat hulle oor alles moet skel. – Die Aarde, Hoofstuk 74, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar