Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Dat hierdie uiters vuil inwoners van die aarde in die geesteswêreld `n nog slegter rol speel as die Mohammedane, hoef nie van nader belig word nie. Geeste van hierdie Brahma-mense moet heeltemal na die pole van die aarde verplaas word, waar daar die grootste eensaamheid bestaan, sodat hulle na baie jare geskik raak om Christus aan te neem. Dit is egter ook al wat `n mens kan sê; vervolgens dus `n ander groep. – Die Aarde, Hoofstuk 74, Paragraaf 25

Desktop Kommentaar