Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Elkeen kan maklik insien dat daar reeds baie sataniese bedrywighede in hierdie spel is; want by hulle is die klasindeling nog volledig tuis. Die gewone mens is verdoem om ewig onnosel te bly, sodat hy die oëverblindende wonderwerke van sy geestelike priesterklas nie kan agterkom nie. Wee diegene wat dit sal waag om `n dienaar van Brahma te vra hoe hy sy wonderwerke uitoefen. By die eerste oortreding van hierdie soort word die voorbarigheid met `n behoorlike pakslae teruggewys. Maar reeds `n tweede oortreding kos hom sy lewe of ten minste die oë of die tong. – Die Aarde, Hoofstuk 74, Paragraaf 24

Desktop Kommentaar