Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Ons sal natuurlik nie al die groepe wat die aarde bewoon, afsonderlik beskou nie, aangesien dit teveel tyd en teveel ruimte in beslag sou neem, maar ons sal net `n algemene blik op die sogenaamde verhoudinge gooi, waarin die verskeie inwoners van die aarde hoofsaaklik verkeer en wat die geestelike verband tussen hulle en die hemel bewerkstellig. – Die Aarde, Hoofstuk 74, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar