Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Jode, Mohammedane en Brahmane vanuit `n geestelike oogpunt

28 April 1847

[74.1] Ons sal natuurlik nie al die groepe wat die aarde bewoon, afsonderlik beskou nie, aangesien dit teveel tyd en teveel ruimte in beslag sou neem, maar ons sal net `n algemene blik op die sogenaamde verhoudinge gooi, waarin die verskeie inwoners van die aarde hoofsaaklik verkeer en wat die geestelike verband tussen hulle en die hemel bewerkstellig.

[74.2] Aangesien ons tot nou toe net aan “Christene” aandag gegee het en die ander bewoners van die aarde onaangeroer gelaat het, kan dit `n leser mettertyd byval, in hierdie opsig waar dit gaan om `n totaal daarstelling van die aarde te gee, `n paar sarkastiese opmerkings te maak, waaraan daar in elk geval geen tekort sal wees nie.

Desktop Kommentaar