Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Jode, Mohammedane en Brahmane vanuit `n geestelike oogpunt

28 April 1847

[74.1] Ons sal natuurlik nie al die groepe wat die aarde bewoon, afsonderlik beskou nie, aangesien dit teveel tyd en teveel ruimte in beslag sou neem, maar ons sal net `n algemene blik op die sogenaamde verhoudinge gooi, waarin die verskeie inwoners van die aarde hoofsaaklik verkeer en wat die geestelike verband tussen hulle en die hemel bewerkstellig.

[74.2] Aangesien ons tot nou toe net aan “Christene” aandag gegee het en die ander bewoners van die aarde onaangeroer gelaat het, kan dit `n leser mettertyd byval, in hierdie opsig waar dit gaan om `n totaal daarstelling van die aarde te gee, `n paar sarkastiese opmerkings te maak, waaraan daar in elk geval geen tekort sal wees nie.

[74.3] Die sogenaamde “kritikusse” van beroep moet mos alles kritiseer en besnuffel en skel; want dit is mense wat van skel lewe, en omdat die wêreld tans baie eerder, en met groot oplettendheid, skelwoorde as prysing lees, is hierdie bose eienskap van die wêreld `n baie besonderse kragtige hefboom, om kritikusse te lei sodat hulle oor alles moet skel.

[74.4] Hulle loof net werke en dade van mense met mag, vir wie dit maklik is om die kritikusse deur baie gevoelige middele aan te keer. Daarom spoeg hierdie skellustige wêreldwyses meer gal oor diegene, by wie hulle nie vir `n pak slae hoef bang te wees nie, waarom dit nodig is om hulle eselbekke soveel as moontlik vooraf toe te stop en onder andere in sodanige boodskap ook `n bietjie hooi by te meng, sodat hierdie arme diere ook iets het om te vreet.

[74.5] Met betrekking tot die mededeling oor die aarde, is daar nie veronderstel om gevra te word wat die rol van die ander inwoners op aarde is nie, omdat die hoofsaak tog altyd die Christene bly, en die geestelike aarde net deur Christengeeste, maar nooit deur heidense geeste beheers en gelei word nie; - maar dit gaan hier bloot oor `n paar porsies hooi vir die kritikusse sodat hulle ook iets het om te vreet. -

[74.6] Die tropiese lande is bekend daarvoor dat daar aansienlik meer gras groei as lande met `n gematigde klimaat waar die Christelike vlag meestal waai; daarom kan ons ook verseker wees dat ons juis in tropiese lande `n oorvloed hooi sal vind, en daarom sal ons onsself in hierdie opsig tot die ander inwoners van die aarde wend.

Die Jode vanuit `n geestelike opsig

[74.7] Naaste aan die groot verskeidenheid Christelike sektes, lewe die Jode verspreid oor die hele wêreld; hulle kan vergelyk word met daardie speksnitte wat die kokke gebruik om maer wildsvleis te spek. Netso is allerlei mense, wat meestal baie maer wildsvleis is, ook op die hele aarde met Jode deurspek.

[74.8] Jode vergelyk meestal met varke, vir wie die mense orals `n bietjie spek laat groei, sodat, wanneer die maer jare kom, hulle hulself weer van die goue en silwer vet van die Jode kan laat deurspek.

[74.9] `n Jood, soos sy gesindheid tans is, is volkome `n vark; reeds die uiterlike wys al vir ieder en elk aan watter diereklas hierdie menseras behoort. `n Jood lyk in die algemeen soos `n vark, en stink soos `n vark, en rol orals in die mees veragtelike wêreldmodder soos `n vark, om sy goud- en silwerdors te stil.

[74.10] Vir hom is, geestelik gesproke, elke soort kos aanvaarbaar; vir die Christen is hy `n Christen, met die Turke `n Turk, met die heidene `n heiden, met die Chinese `n Chinees, met die fetisjdienaar `n fetisj, net om al hulle goud, silwer en edelstene in die hande te kry.

[74.11] `n Vark kan ook enige kos verdra; selfs suiwer uitskot is vir hulle welkom, solank dit net nog warm is. - Dit is ook by die Jode die geval; orals waar hy net `n bietjie warmte of neiging vir sy belangstelling vind, dit vreet hy, want dit is juis daardie mense wat alles vir geld sal doen, en onder hulle bestaan daar net baie geringe uitsonderings. Die bestes is, soos julle gewoond is om te sê, in geestelike opsig geen skoot kruit (geen koeël) werd nie.

[74.12] Hulle wag nog altyd op `n Messias, wat vir hulle eendag weer na hulle ou beloofde land sal teruglei, en `n groot, wondermagtige volk van hulle sal maak; maar daardie Messias sal nooit weer kom nie en hulle sal tot aan die einde van die tye bly wat hulle is; derhalwe ook, wat maklik begrypbaar is, in die geestesryk `n uiters lae en nie-agtingswaardige rol speel.

[74.13] In die hiernamaals is hulle dit wat hulle hier is, naamlik sjaggeraars (smouse), net met die verskil, dat hulle hier in menslike vorm onder die mense wandel, maar in die hiernamaals meestal in die mees gehate gestalte van varke tevoorskyn kom; natuurlik nie vir ieder en elk sigbaar nie, ook nie onder mekaar nie, maar net in die rein lig van waarheid beskou (d.w.s. vanuit die sfeer van die Heer beskou).

[74.14] Aangesien daar nie meer veel met die Jode te make is nie, en elkeen dit weet dat hulle in die hele wêreld onder alle nasies aangetref kan word en orals dieselfde besigheid beoefen, wil ons ook niks meer verder oor hulle sê nie.

[74.15] Die groot geestelike eienskappe is wel nog oorheersend in hulle teenwoordig, maar hierdie eienskappe word vir ydel en slegte doeleindes aangewend. Daarom bly hulle ook wat hulle is, en in die geesteswêreld bestaan daar geen hemel wat nog maerder is as die Joodse een nie, want hulle kwansel ook daar, en die goud se glans is vir hulle meer, as die mees intensiewe lig van die waarheid.

Die Mohammedane

Handel en oorlog is die hoofeienskappe van die Mohammedane

[74.16] Na die Jode kom die Mohammedane wat `n klein deel van Europa, `n vyfde van Asië en `n agste van Afrika bewoon. Hierdie Mohammedane is `n bastersoort van die Jode en die Ariese Christene, maar hulle hoofeienskap is handel en oorlog. Wat hulle nie deur die handel kan bekom nie, dit koop hulle met die wapen in die hand; maar hulle tyd sal binnekort tot `n einde kom.

Die voorstelling oor die hiernamaals en die lot van die Mohammedane

[74.17] Die hoogste loon vir hulle bemoeienisse met handel en oorlogvoering plaas hulle in allerhande sinlike vermaaklikhede; daarom verbeel hulle hulself dat hul Elisium (sogenaamde hemel) uit die allermooiste meisies en vrouens bestaan, met wie hulle dan hopelik tot in ewigheid ontug kan bedryf, sonder dat hul sinlike gevoelens afgemat en moeg raak.

[74.18] Sommige van hulle stel hulle die Elisium so voor, dat die bodem daarvan uit die allerwitste en allermooiste borste van vrouens bestaan, waarop hulle heel behaaglik kan rondwandel en die vrouens en meisies groei met aanhoudende vars voorkomste soos paddastoele uit die aarde; en hulle kan van hulle gebruik maak soos hulle lus is en in hoogste verrukking uitroep: “Hoe heerlik en groot is ons Allah!”

[74.19] Hulle stel hulle ook voor dat al die bome in hul Elisiese tuine net uit mooi vroulike liggame bestaan, ongeveer soos op `n tyd die Grieke en die Romeine `n voorstelling van die godin Daphne gehad het, nadat Apollo haar in `n lourierboom verander het. Hierdie boomvrouens is vol genitalieë wat ook gebruik kan word; dit is min of meer die begrip van die hemel vir die meeste Mohammedane, waarby, vanselfsprekend, die mees voortreflike soorte kos en drank daarby ingesluit is.

[74.20] Dat hulle in die geesteswêreld baie slegte aspekte te wagte kan wees, hoef nie uitgespel te word nie; dit sou jammer wees vir die papier en ink om enigsins verder daarop uit te brei.

[74.21] Dit is vanselfsprekend dat hulle nie daaroor verdoem moet word dat hulle hulleself op hierdie dwaalpaaie bevind nie, en daar sal in die geesteswêreld vir hulle gesorg word, sodat hulle op die regte pad kom; maar vir solank hulle “Mohammedane” bly, bestaan daar vir hulle geen bestemming in die geesteswêreld nie. Wat sal hulle ook doen? Dit wat hulle glo, mag nie toegelaat word nie; daarom is hulle in die hiernamaals soos dwalendes, wat nie weet waarheen hulle hulself moet wend nie.

Die Brahmane

Klasindeling en magie van die Brahmane; hulle lot in die hiernamaals

[74.22] Na die Mohammedane kom die Brahmane wat met hulle skemer bedrywighede in Midde-Asië en `n gedeelte van Suid-Asië doenig is.

[74.23] Hierdie mense bestaan uit `n groot aantal geheimenisvolle wonderdoeners, by wie net wonderwerke bo wonderwerke moet plaasvind en hulleself doen net wonderwerke en hul hoofstudie bestaan daaruit om van die goeie sowel as die bose godheid, wonderkragte na te boots, om self allerlei wonderwerke te kan uitvoer.

[74.24] Elkeen kan maklik insien dat daar reeds baie sataniese bedrywighede in hierdie spel is; want by hulle is die klasindeling nog volledig tuis. Die gewone mens is verdoem om ewig onnosel te bly, sodat hy die oëverblindende wonderwerke van sy geestelike priesterklas nie kan agterkom nie. Wee diegene wat dit sal waag om `n dienaar van Brahma te vra hoe hy sy wonderwerke uitoefen. By die eerste oortreding van hierdie soort word die voorbarigheid met `n behoorlike pakslae teruggewys. Maar reeds `n tweede oortreding kos hom sy lewe of ten minste die oë of die tong.

[74.25] Dat hierdie uiters vuil inwoners van die aarde in die geesteswêreld `n nog slegter rol speel as die Mohammedane, hoef nie van nader belig word nie. Geeste van hierdie Brahma-mense moet heeltemal na die pole van die aarde verplaas word, waar daar die grootste eensaamheid bestaan, sodat hulle na baie jare geskik raak om Christus aan te neem. Dit is egter ook al wat `n mens kan sê; vervolgens dus `n ander groep.

Desktop Kommentaar