Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

So is dit ook met die kerk gesteld. Dan is diegene wat een of ander norm het, waarin haar gelowiges `n houvas vind, nog altyd beter as so `n kerk waarin maar net gevee en gepoets word. Haar aanhangers staan daarby en sien toe, soos mense wat niks te doen het, wat na die bou van `n huis staan en kyk en kleingeestige kritiek uitoefen en opmerkings maak; maar niemand dink daaraan, om ten bate van die huisheer, ook maar een steen of een skeppie sement aan die besige messelaar aan te reik nie; en die leeglopers beskou hulleself baie beter as die arbeiders. – Die Aarde, Hoofstuk 73, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar