Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Ook al sê die een of ander sekte: “Kyk, Ek het geen beelde nie, dus moet my belydenis die suiwerste wees!", dan sê Ek: Beeld of nie beeld nie, dit maak nie saak nie, maar slegs `n lewe volgens die Woord! Want as mense `n leer op sigself hoe ookal van alle seremonies suiwer om haar beter geskik te maak om opgeneem te word deur die verstand, beteken dit met ander woorde niks anders as dat mense voortdurend oor `n gegewe leer redeneer, maar ook nie daarvolgens leef nie. Dit is te vergelyk met iemand wat `n huis koop en dit voortdurend van binne en van buite skoonmaak en poets om dit steeds beter geskik te maak vir bewoning, maar met al die gewerkery kom daar nooit iemand in woon nie. Is die eerste die beste hut wat voortdurend bewoon word, dan nie beter as so `n huis nie? – Die Aarde, Hoofstuk 73, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar