Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Kort en goed: Die mees vaste geloof sonder werke is soos `n dwase mens, wat hom in `n koue kamer maar net met `n warm gedagte wil toedek om warm te kry. Dit is wel die goedkoopste deken, maar of dit iemand kan verwarm, daaroor kan die arme mens self oordeel, wat in streng koue winters dikwels styf bevrore in hulle kamers gevind word - en meestal om die rede dat hulle geen ander deken gehad het, as maar net `n gedagte deken. – Die Aarde, Hoofstuk 73, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar