Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Dit geld egter nie net vir die pousdom nie, maar vir alle sogenaamde sektes en kerkgenootskappe. Want waar nie in Sy ware gees en in Sy waarheid verkondig word nie, daar heers `n vals profetedom, in plaas van `n ware kerk. – Die Aarde, Hoofstuk 73, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar