Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Glo nie dat iemand daar hulp kan vind nie, maar net Ek kan tog help, wat die ewige vyand van alle afgodedom is. Hoe sou Ek dan aan `n houtbeeld, wat deur mensehande gemaak is, wonderkrag verleen? As Ek vir iemand wonderkrag sou wil gee, dan sou dit `n egte mens wees, nie aan `n beeldhouwerk, wat veel laer staan as die laagste dier nie, want dit het tenminste lewe en kan beweeg. Dit is selfs veel minder as `n grashalm of `n klip. Dit is wat dit is, dus in hulle orde; maar `n beeld is nie wat dit voorstel nie. Die beeld is van hout, maar stel `n mens voor en word vereer en aanbid, omdat die een wat dit voorstel, `n toonbeeld van deug was. – Die Aarde, Hoofstuk 72, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar