Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Hulle sal eens `n fariseërsloon kry. Almal wat soortgelyke dinge leer en die volk bring tot beeldeverering, is die mees volkome antichristene en valse profete wat elkeen moet verafsku soos die pes, omdat hulle die kuns verstaan om die volk deur allerlei uiterlike praal te betower en hulle gees deur valse wonderwerke te dood. – Die Aarde, Hoofstuk 72, Paragraaf 13

Desktop Kommentaar