Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Tot hierdie klasse behoort ook die valse profete wat vir die arme eenvoudige mense met groot erns en ywer preek: “Gaan hier of daarheen en doen `n sogenaamde bedevaart na een of ander heilige beeld en vergeet nie om volgens vermoë `n groot offer saam te neem nie, dan sal jy by die beeld, - gewoonlik Maria voorstellend - vergewing van jou sondes en nog ander onbeskryflike genade in oorvloed vir jou huisgesin verkry!" – Die Aarde, Hoofstuk 72, Paragraaf 11

Desktop Kommentaar