Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

So het alle profete ook voorspel; maar alles wat hulle voorspel het, was aan voorwaardes gebonde, sodat niemand deur so `n voorspelling geoordeel sou word nie, maar die vryheid sou hê om te doen wat aangeraai word, om die dreigende oordeel te ontgaan, of dit te laat om daarna geoordeel te word. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar