Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

As iemand My byvoorbeeld ietwat verskuldig is, soos die een mens aan die ander, dan kan die mens die ander van die skuld vrymaak. Of as daar `n heiden is, dan kan `n Christen hom, as hy Christus bely, volkome vry maak en hom dadelik in die gemeente opneem of hom met alle krag van die goddelike liefde in die hart bind. Hiertoe het iedere reggelowige Christen wat in My glo, My liefhet en in My Naam gedoop is, die volste reg, sonder om hulle daarby tot die hoëpriester te wend, wat vroeër alleen die reg gehad het om vreemde heidene in Israel op te neem deur die besnydenis. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 21

Desktop Kommentaar