Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Ek het hierdie hoogste liefdesvolmag juis daarom uit My groot liefde aan die mens gegee, sodat die mense onder mekaar des te makliker ware broeders sou kon word in My Naam. Want by die Judeërs kon niemand `n sonde, wat `n mens aan `n ander begaan het, weer versoen het nie, behalwe die hoëpriester en dit slegs op bepaalde tye en deur bepaalde offers. Twee mense wat teenoor mekaar gesondig het, het solank vyande gebly, totdat die priester en die offer hulle versoen het. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 16

Desktop Kommentaar