Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Ek vra u: “Is hierdie volmag wel `n regterlike amp wat verleen word?". O nee, dit is slegs `n volmag van die hoogste naasteliefde, of van `n liefde wat ooreenkom met My goddelike liefde - maar in die ewigheid geen amp van `n regter, wat Ekself ver van My geskuif het en daarom nog baie minder aan `n mens toebedeel het. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar