Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

[70.27] Slegs die visioene van `n wedergeborene is korrek; alle ander kan eers dan regmatig word, as dit deur `n wedergebore siel toegelig word. Daarop kan jy vas vertrou. Aan alle ander visioene, drome en pogings tot voorspellings moet `n mens geen waarde heg nie, omdat dit afkomstig is van die bose gespuis, wat by talryke geleenthede die menslike vlees bekruip en daardeur die liggelowige siel met allerlei vuilheid besmet.

[70.28] Soos wat elkeen nie sulke dwaashede moet glo nie, moet hy wel heeltemal vertrou op die woord van `n werklik wedergebore mens, omdat hy maar net gee wat hy ontvang het - terwyl die ander slegs gee wat hy dink om self te geskep het.

Desktop Kommentaar