Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Dit is dus ook `n teken van die eintlike wedergeboorte en `n baie belangrike onderskeid met iemand wat slegs `n visioenêr is. Daarom moet mense geen onnosele wondere as gevolg van die wedergeboorte verwag nie, maar slegs baie natuurlike vrugte van `n gesonde gees en daardeur die gesond geworde siel. – Die Aarde, Hoofstuk 70, Paragraaf 22

Desktop Kommentaar