Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Die oorsaak daarvan is dit: Omdat gees en siel by sulke mense nog nie met mekaar verbonde is nie, het hulle visioene ook geen grond en bestaan nie, omdat in hulle ook geen verband het wat vir elkeen sigbaar en begryplik is nie, terwyl vir iemand wat wedergebore is, ook al is hy dit nog maar ten dele, elke beskrywing van geestelike dinge die korrekte grond en die duidelikste samehang vertoon. – Die Aarde, Hoofstuk 70, Paragraaf 21

Desktop Kommentaar