Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Om hierdie rede bestaan die dood nie meer vir `n wedergeborene nie. Dit is wel `n heerlike simptoom van die wedergeboorte, maar dit bevind hom binne in die mens en word nie soos `n moderne Paryse jas vir die ‘show’ gedra nie. Ook word die heerlike teken nie as `n sogenaamde gewaad in Trieer ten toon gestel nie, maar is, soos alreeds gesê, inwendig. – Die Aarde, Hoofstuk 70, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar