Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

[37.6] Dit was dus `n belangrike en beroemde berg van die land. `n Tweede van die soort is die “Unholde”, wat nog meer berug was as die Hochstaff. Want benamings wat reeds die bergmassa tot vandag toe nog aankleef, asook sy byna mistieke wild romantiese groteske vorm, is meer as sprekende bewyse van sy beroemdheid as towerberg. Ons wil maar net enkele name van sy uitlopers en tussen liggende dale vermeld, wat ons voldoende daaroor sal inlig hoe hierdie berg eens moes gelyk het, maar natuurlik nooit so gelyk het nie.

Desktop Kommentaar