Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Soos die materie van die ingewande van die diere byvoorbeeld. Hoe dikwels en hoe sterk word hierdie materie benut, en tog hou sy - hoewel sy lyk asof sy baie swak is - ondanks die groot uitings van krag, vir `n geruime tyd onverwoesbaar stand. As julle verder nog die veel teerder organe van die voëls van naderby bekyk, waarin selfs klippe fyn gemaal en verteer word, dan sal dit vir julle nog duideliker word, hoe dit maar net op `n bepaalde kwaliteit van die materie neerkom, wat, stewig genoeg gemaak is, sodat die kragte wat in haar ontwikkel word, sonder skade in haarself kan werk. – Die Aarde, Hoofstuk 2, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar