Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Beste mense, daarvoor is gesorg! Die beendere by die diere is ook `n vaste organisme; die sappe en die bloed word steeds deur haar vele porieë gedryf en tog hou sy dit teen alle moontlike kragreaksies uit. Dit kom slegs daarop neer dat mense `n bepaalde soort vaste materie het en die is dan vas genoeg ten opsigte van elke in haar ontwikkelde kraguiting. – Die Aarde, Hoofstuk 2, Paragraaf 8

Desktop Kommentaar