Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

[2.5] Waaruit bestaan die sogenaamde aardhart egter?

[2.6] Die hart van die aarde is nie soseer een of ander materie, net soos die hart van `n dier of van `n mens nie, maar die hart is meer `n substansiële krag, wat in `n daarvoor geskikte, maar origens vaste organisme haarself al werkend beweeg en deur hierdie werking haar invloed op al die ander organismes van die aardliggaam uitoefen.

Desktop Kommentaar