Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Dit sou `n nuttelose werk wees, om hierdie saak verder uit te lê en wel omdat dit onmoontlik sou wees om aan julle in julle liggaamlike toestand `n oortuigende beeld daarvan te gee. Stel julle dus tevrede met wat daar tot nou toe gesê is oor die kwaliteit van die materie van die binneste van die aarde. In die geestelike uiteensetting sal dit alles tog wel duideliker word. – Die Aarde, Hoofstuk 2, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar