Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

As hierdie sagte materie egter al so deur My gekwalifiseerd is, dat dit optree as `n voldoende vaste steunpunt vir die kragte wat in haar werk, hoeveel te meer sal dit vir My moontlik wees om `n vaste organisme van sulke kwaliteit in die aarde te plaas, dat die sterkste werkende kragte in die innerlike van die aarde in miljoene jare haar weinig, óf glad nie kan skaad nie. – Die Aarde, Hoofstuk 2, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar