Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Hierdie grondstelling kan elkeen ook maklik by die maak van `n weegskaal vasstel. Laat iemand uit metaal, wat oral soveel moontlik dieselfde digtheid het, die balansarm vir `n weegskaal konstrueer, wat aan weerskante dieselfde afmetings het, en laat hy dit aan die ewewigspunt ophang. Hy sal tot die oortuiging kom, dat selfs by wiskundig korrekte afmetings, beide arms van die balans nooit `n volkome horisontale lyn sal vorm nie, maar die een kant sal verskil met die ander kant en die maker van die weegskaal sal die een of die ander arm met `n vyl of hamer te hulp moet kom. Die oorsaak daarvan lê natuurlik in bogenoemde grondstelling. – Die Aarde, Hoofstuk 1, Paragraaf 5

Desktop Kommentaar