Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

[0.8] Die goeie antwoord maak die vreemdeling so woedend, dat hy daarop swyg en vinnig weggaan, omdat hy nie gekom het om as dom dwaas op so `n gewigtige manier met homself die spot te laat dryf nie.

[0.9] En so kom daar nog baie meer, wat vra soos die eerste. Wanneer die mense hulle egter in die geheim van die kunswerk wil inwy, vererg hulle hulleself net en sê: “Ons kan dit nie glo nie, voordat ons dit nie met ons eie oë gesien het nie!”

Desktop Kommentaar