Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

`n Ander vreemdeling weer, kom en besigtig die klok en verwonder homself bomate toe die mense hom vertel wat die klok alles aan die werk hou. Hy dag dat elke wyserplaat sy eie aandrywingsmeganisme moes hê, waardeur die toring natuurlik net met verskillende klokke volgeprop moes wees. Toe mense hom ewenwel sê, dat slegs een aandrywingskrag alle wysers in beweging bring, word hy baie kwaad, omdat hy gedink het dat die mense hom, vanweë sy onkunde, vir die gek gehou het en hy gaan weg en vra nie verder na die uurwerk nie. – Die Aarde, Inleiding, Paragraaf 6

Desktop Kommentaar