Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Dit is egter nie ter sake nie, ook nie dat sy so `n veelsoortige diens so besonder goed verrig nie; maar dat al hierdie onderling baie verskillende verrigtings, slegs deur een en dieselfde aandrywingsgewig in die korrekte beweging geplaas was, dit was nou eintlik wat so wonderbaarlik aan hierdie klok was. – Die Aarde, Inleiding, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar