Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

Op `n hoë toring in `n stad laat `n hertog `n pragtige klok inbou. Omdat die toring agthoekig was, laat hy aan elk van die agt vlakke, wat natuurlik tussen die agt hoeke val, `n wyserplaat maak, sodat elkeen vanuit alle moontlike plekke, die korrekte tyd kon sien en so die uur van die dag presies op die minuut en sekonde kon vasstel. – Die Aarde, Inleiding, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar