Help

jakob-lorber.cc

Skriftekste

“En toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid, maar sommiges het getwyfel.” (Mattheüs 28:17) 

(29 Desember 1843 se aand) 

[6.1] Ook hier het julle weer die vrye keuse van `n teks; kies en ons sal sien of hy ook vir ons doel as sentraalson geskik is. 

[6.2] “En toe hulle Hom sien, aanbid hulle Hom, maar sommiges het getwyfel.” 

[6.3] Jy het hierdie teks geneem en daarmee ook weer die spyker op die kop geslaan. Hierdie teks kan as baie belangrik beskou word. 

Desktop Kommentaar