Help

jakob-lorber.cc

Brief aan Laodicea

[2.13] Maar ek sê vir julle almal: Hy het die gees van die duiwel in hom en beweeg onder julle soos ‘n wolf in skaapvel en soos ‘n honger, brullende leeu, wat ywerig bemoei is, om julle te verslind!

[2.14] Daarom dryf hom so vinnig as moontlik van sy plek, en wend julle weer aan Nymphas, wie se huis daar ‘n regte gemeente van Christus is!

Desktop Kommentaar