Help

jakob-lorber.cc

Brief aan Laodicea

[2.10] en hou nie by die hoof, waardeur die hele liggaam deur die geledere, litte en voeë sy daadkrag verkry, alles onderhou en opneem en dan tot ‘n goddelike grootheid groei nie,

[2.11] maar hou net by sy sintuie, wat vol vullis en uitskot, vol selfsugtigheid, vol leuens en bedrieglikheid, vol heerssugtigheid, vol suinigheid en vol van afguns is!

Desktop Kommentaar