Die Jeug van Jesus |
MARIA RAAK IN DIE TEMPEL VERLOOF Die beroep van Josef - Maria word in die tempel verloof – JaHWeH se getuienis oor Josef – Josef se gebed - Maria in Josef se gesin opgeneem [1.1] In die tyd was Josef besig om `n huis te bou in die streek tussen Nasaret en Jerusalem. [1.2] `n Vooraanstaande burger van Jerusalem het die huis daar laat bou as herberg, omdat ander Nasareners tot aan Jerusalem andersins geen onderdak gehad het nie. [1.3] Maria, wat in die tempel opgevoed is, het volwasse geword en volgens die wet van Moses was dit noodsaaklik, dat sy die tempel moes verlaat. |
Desktop Kommentaar | |