Help

jakob-lorber.cc

Die Aarde

[74.7] Naaste aan die groot verskeidenheid Christelike sektes, lewe die Jode verspreid oor die hele wêreld; hulle kan vergelyk word met daardie speksnitte wat die kokke gebruik om maer wildsvleis te spek. Netso is allerlei mense, wat meestal baie maer wildsvleis is, ook op die hele aarde met Jode deurspek.

Desktop Kommentaar